Schoemansville Resort

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Hartbeespoortdam
STREEK: Hartbeespoortdam
PROVINSIE: Noordwes
GPS: 25.735043,27.882819
OMGEWING: Dam
TARIEWE VANAF: R160

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 60
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Dam
Grondbedekking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING

Schoemansville Resort

Schoemansville Resort is die perfekte plekkie om te kom ontspan en lekker vis te vang. Die oord is sentraal geleë en slegs 5 min vanaf Hartbeespoortdam geleë.  Maak Schoemansville Resort die die perfekte wegbreek plekkie vir jou en die hele familie.

Aanwysings
Vanaf die R511, draai regs in Tielman straat en weer links in Marais straat.
Ons is op die hoek van Marais straat en Waterfront straat geleë.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Donkie vir stook van water
Opwasgeriewe
Kragpunt
Eie braai
Winkel
Ander Fasiliteite Visserskajuite

braai kraanwater stortbad