Schoemanshof

Schoemanshof

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Potchefstroom (25km)
STREEK: Vredefort Dome World Heritage Site
PROVINSIE: Noord-Wes Provinsie
GPS: 26• 55’ 56.74”S 27• 11’ 31.66”E
OMGEWING: Rivier Plaas
TARIEWE VANAF: TokkelosBos R400-R1700

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 1 Slegs groepbesprekings
Persone Per Staanplek  Maks. 17 persone
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – rivier
Swemplek geen
Grondbedekking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING

Schoemanshof

TokkelosBos is ‘n luukse boskamp met 2 ruim familie badkamers, elkeen met ‘n stort, toilet en wasbak. Die kamp word as geheel verhuur aan 1 groep vriende of familie op ‘n slag. Die kamp kan maksimum 17 kampeerders op ‘n slag akkommodeer. Daar is nie elektrisiteit nie, maar ‘n sonpaneel verskaf lig vir die badkamers en daar is ‘n gas geyser vir warm water.

In die Vredefort Koepel Wêrelderfenisgebied. Ongeveer 150km van Johannesburg.Vanaf Potchefstroom, 25km op die Schoemansdrifpad uit. 600m grondpad voor plaas, en ongeveer 2km gondpad op Schoemanshof tot by kampterrein

AKTIWITEITE en FASILITEITE
Aktiwiteite Bring jou Bergfiets
Staproete
Fasiliteite Familie badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek (Vars water)


vis swings stap fietsry

SELFSORG
Selfsorgeenhede: 3
Tipe akkomodasie Kothuise

Kruisbessie is ‘n luukse grasdak klipsteen huis en slaap gemaklik 14 gaste. Die huis het ‘n groot houtdek met ‘n braai wat uitkyk oor die Vaalrivier. Daar is ook ‘n groot boma in die skaduwee, langs die houtdek. Hierdie huis is ideaal vir groter families of vir ‘n groep vriende wat saam wil kuier. Die eenheid beskik oor DSTV Premium.
Kruisbessie R1750-R2750

BESPREEK


Doppruim is ‘n tweeslaapkamer huis met ‘n oopplan leefarea.. Albei kamers is dubbelgrootte en daar is 2 badkamers in die huis. Hierdie huis slaap gemaklik 8 persone. Die huis het ook ‘n loft met enkel beddens. Daar is ook ‘n boma met ‘n braai area. Die eenheid beskik oor DSTV Premium.
Doppruim R1380-R1980

BESPREEK


Kollegerus is ‘n klein selfsorg kothuis, geleë teen ‘n koppie en op die wal van die Vaalrivier. Hierdie eenheid slaap 3 gaste. Daar is ‘n dubbelbed en ook ‘n enkel bed in die oopplan leefarea. Hierdie eenheid het ‘n pragtige Afrika-geïnspireerde lapa en ‘n buitelug badkamer. Die eenheid beskik oor ‘n lugreeling.
Kollegerus R966-R1066

BESPREEK

BESPREKINGS

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
KONTAK

Kontak persoon Hesme Schoeman
Epos hesme@schoemanshof.co.za
Epos info@schoemanshof.co.za
Webblad http://www.schoemanshof.co.za