4.3
17

Sandgat

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: 7 km buite Vanderkloofdam
STREEK: Van Der Kloof
PROVINSIE: Noord-Kaap
GPS: -29.980503, 24.685255
OMGEWING:  Rivier
TARIEWE VANAF: R250-00 per nag per staanplek vir n gesin van vier.
Selfsorg vanaf R400-00 – R500-00

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 50
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING
Beskrywing Sandgat is n privaat kampeer oord op die oewer van die Oranjerivier, reg onder die Vanderkloofdam. As jy na ‘n baie skoon en netjiese kampplek soek naby Vanderkloofdam, oorweeg gerus Die Sandgat. Die Sandgat is gelee net so paar kilometer na die damwal af teen die Oranjerivier en bied kamp geriewe vir karavane en tente.
Aanwysings By die sirkel by Vanderkloof neem die afrit na Petrusville vir 2.5 km. Draai af op die grondpad “Bredenkamp Lieberwalt” en volg “Sandgat” aanwysings bordjies tot by oord (2 km grondpad)
Selfsorgeenhede: 7
Tipe akkomodasie Stilstaande Karavaan
Selfsorg Hope~Hoep selfsorg kamers: R500-00 per nag (Slaap 2) Eie stort en toilet
Selfsorg karavane: R400-R450 per nag (Slaap 4) Bring eie beddegoed.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergklim
Grootskerm TV
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Bootritte op Vanderkloofdam.


vis swings swem stap

FASILITEITE
asiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Liza Bredenkamp
Kontak nommer 0842001164
Epos liza@sandgat.co.za
FB