Sabie River Camp

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Sabie – 1km
STREEK: Panorama Route
PROVINSIE:Mpumalanga
GPS: -25.088498, 30.774404
OMGEWING: Plaas /Rivier
TARIEWE VANAF: R250.00 Deel

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – rivier
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedekking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak honde

BESKRYWING

Sabie River Camp

Sabie River Camp is ‘n rustige, malaria-vry vakansie bestemming vir die hele gesin. Die akkomodasie is langs die rivier geleë. Aktiwiteite in die omgewing sluit in staproetes en “back-packing”, fly fishing, bergfietsroetes, perdry, white-water rafting, bergklim, abseiling, voëlkyk, 4×4 roetes en besoek die grotte by kerslig

Vanaf Johannesburg Lughawe (320km):

Neem die R21 in die rigting van Boksburg. Neem dan die N12 in die rigting van Witbank. Die N12 word die N4. Vanaf die N4 neem jy die afrit links na Belfast op die R540 na Dullstroom en dan na Lydenburg. In Lydenburg neem jy die R37 via Long Tom Pass na Sabie.

In Sabie: Soos jy inry in Sabie vanaf die Long Tom Pass, sal jy oor die eerste 3-rigting stop ry en by die volgende stop (in die middel van die dorp) draai jy links (rigting Graskop). Draai dadelik links na die brug (soos jy Sabie uitry) op die grondpad vir ongeveer 300 m. Sabie River Camp se ingang is aan die linkerkant.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Golf
Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Donkie vir stook van water
Rolstoel badkamers
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Gemeenskaplike kombuis

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

FB

KONTAK
Kontak persoon Raymond vd Merwe
Kontak nommer 082 363 7577
Kontak nommer 013 764 3282
Epos info@sabierivercamp.co.za
Epos info@sabierivercamp.co.za
Webblad www.sabierivercamp.co.za
Facebook facebook.com/sabierivercamps

SELFSORG

SELFSORG

Sabie River Camp

Selfsorgeenhede: 27

Tents on Stilts: Share ablution and Kitchens with other guests, Need own utensils, cutlery and towels. Bedding is provided. Sleep max 4 people. [Double bed and Bunker bed] = 12 units

Safari En-Suite tent: Private Bathroom and kitchen with utensils, cutlery and bedding provided. Need own towels. Sleep max 6 people [2 x 3/4 Beds and 2 x Bunker beds] = 8 units

Safari En-Suite tent: Private Bathroom and kitchen with utensils, cutlery and bedding provided. Need own towels. Sleep max 6 people [Double bed and 2 x Bunker beds] = 7 units