Ruah Park

Ruah Park

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Pretoria 30km
STREEK: Leeukloof
PROVINSIE:Gauteng
GPS: 25°31’33.8″S 28°29’50.1″E
OMGEWING: Dam,Bosveld, Wildplaas, Bergoord
TARIEWE VANAF: R400

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 22
Persone Per Staanplek 8
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedekking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Swak

geen-honde visswemtent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING

Ruah Park

Ruah Park is ‘n nuut ontwikkelde reservaat in die pragtige groen vallei van die Bobbejaansberge. Hierdie wonderlike stukkie bosveld is slegs 30km noord-oos van Pretoria geleë. Die 22 eksklusiewe woonwastaanplekke het al die geriewe vir die kieskeurige kampeerder. Elke staanplek het sy eie ablusie, opwasgeriewe, kragpunt, kraan en braaiplek. Vir die persoon wat graag die buitelewe geniet maar nie wil kamp nie is daar ‘n 3 slaapkamer selfsorghuis. ‘n Natuurlike fontein vloei deur die park en skep ‘n paradys van lewende water vir die bokke wat vrylik rondbeweeg asook die talle voëls, waterplante en visse. Vir die meer energieke kamper is daar staproetes om die dam. Visliefhebbers … pak gerus jou visstokke in vir die blou kurpers! Ruah Park nooi jou uit, bederf jouself, kom skep nuwe asem en lewe!

Aanwysings: Vanaf die N1 Noord – Draai regs op Sefako Makgatho Drive (R513) vir 1 km. By verkeersligkruising (Sefako Makgatho / R573, draai links op Molotopad (R573). Ry reguit aan vir 28.4 km. Draai links op grondpad by Ruah Park aanwysingsbord. Ry vir 270m. Draai regs (aanwysingsbord op hoek) na Ruah Park volg pad tot voor ingang.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergklim
Grootskerm TV
Hengel
Staproetes
Swem
Wildkyk


vis swings swem stap

FASILITEITE
Fasiliteite Privaat ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Ander Fasiliteite Hout en Ys beskikbaar op perseel

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Madelein Havenga
Kontak nommer +27 60 631 8912
Epos madeleinhavenga@gmail.com
Epos info@ruahpark.co.za
Webblad www.ruahpark.co.za

FB
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 1
Tipe akkomodasie Ander
Selfsorg Ten volle toegeruste 3 Slaapkamer huis (linne en handdoeke ingesluit)
Slaapplek vir 8 persone.
TV, DSTV, Kaggel, braaigeriewe, swembad
Tarief –
Gewone naweke – R1500 per nag vir 4 persone, R120 per persoon tot en met 8
Midweek R1200 per nag vir 4 persone, R120 per persoon tot en met 8
Lang nawe en skoolvakansies R2000 per nag vir 4 persone, R120 per persoon tot en met 8