Roratau Bushcamp

TIPE AKKOMODASIE: Selfsorg
NAASTE DORP: Cullinan
STREEK: Tshwane
PROVINSIE:Gauteng
GPS: 25°28’53.46” S 28°28’01.34” E
OMGEWING: Bosveld /Natuurreservaat
TARIEWE VANAF:  R495 p.p.p.n

Camping

OORSIG
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Grondbedekking NVT
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

geen-honde selfoon-ontvangs swem-onder-afdak

BESKRYWING

Roratau Bushcamp

Roratau Bushcamp bestaan uit 5 permanente tented chalets, elkeen met sy eie privaat braai plek en warm water tub. Voledige toegeruste kombuis met en-suite badkamer.

Selfsorgeenhede: 5
Tipe akkomodasie Safari tente
Selfsorg Blesbok tent- 2 tot 4 persone
Zebra tent- 2 persone alleenlik
Blouwildebees- 2 tot 4 persone
Kudu tent- 2 persone alleenlik
Rooibok tent- 2 tot 4 persone

R495 per persoon per nag
Skoliere verblyf gratis

Aanwysings Vanaf Zambezi offramp is dit 27 km op die Moloto pad uit tot en met die Hammanskraal grondpad afdraai. 5 km grondpad tot by die hoof ingang van die bewarea. Binne is daar aanwys borde om te volg.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite & Fasiliteite
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Kuier lapa
Staproetes
Wildkyk
Fasiliteite Privaat ablusiegeriewe
Eie braai


swem stap fietsry

What to do in and around Roratau Bush Camp

  • Private tub at each tent

  • Boma for groups celebrations

  • Bird watching

  • Walking distance to the nearest restaurant, licenced bar, Dstv and day spa.

  • Landing strip for fly-ins

  • Mountain biking

  • Game drives on request

  • Big 5 game drives on request at Dinokeng Nature Reserve

  • Visit to Cullinan

  • Close by 4×4 route

  • Visit to the lion camp in Dinokeng on request

  • Visit to the lion and cheetah Sanctuary on request 

  • Big 5 Sky Ballooning on request

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak Besonderhede
Kontak persoon Rob of Elsie
Kontak nommer 0846039289
Epos
info@rorataubushcamp.co.za

FB
Video

Selfsorgeenhede: 5 Safari tente

Blesbok

Slaap 2 tot 4 persone

Blouwildebees

Slaap 4 persone

Kudu

Slaap 2 persone

Zebra

Slaap 2 persone

Rooibok

Slaap 4 persone

Bush baby Boma

Kuier lapa vir groepe