RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK
19 4.3

RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: MODDERRIVIER/ RITCHIE
STREEK: KIMBERLEY
PROVINSIE: Noord-Kaap
GPS: S29 2′ 19,2″ E24 36′ 39,6″
OMGEWING: Rivier Plaas
TARIEWE VANAF: Kliek hier

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 33
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan swem-onder-afdak honde

BESKRYWING

RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK is ‘n heerlike kampplek op die oewer van die Modderrivier. Hierdie kampplek is veral gewild vir kampers wat ‘n bietjie wil kom visvang.  Daar is 33 kampplekke wat almal elektrisiteit het.  Daar is gemeenskaplike ablusiegeriewe, maar sommige van die kampplekke het ook privaat ablusiegeriewe.  Daar is baie vir oud en jonk om te doen.  Kom koel af in die swembad, visvang, wildkyk en lekker speelplek vir die kinders.  Kom geniet ‘n skemerkelkie op die oewer van die Modderrivier, terwyl jy heerlik uitrus en die rustige omgewing en kamp geniet.

Ons sien uit daarna om julle by RIVERSIDE COUNTRY CLUB & CARAVAN PARK te ontvang.  Lekker kamp

Aanwysings 35 KM SUID VANAF KIMBERLEY, 2,8 KM VANAF N12, TUSSEN MODDERRIVIER EN RITCHIE
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Golf
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite GOLF EN WILDKYK NABY MAGERSFONTEIN MEMORIAL GOLF COARSE EN MOKALA SANPARKE WILDTUIN


vis swings swem stap

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Privaat ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Porta potty geriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Gemeenskaplike kombuis
Ander Fasiliteite KROEG RESTAURANT TYDELIK GESLUIT OP HIERDIE STADIUM

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

SELFSORG
Selfsorgeenhede: 3
Tipe akkomodasie Ander
Selfsorg 2 X CHALETS SLAAP 4
1 X CHALET SLAAP 2
5 X OORNAGKAMERS
BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon LUCY VAN DYK
Kontak nommer 0829243075
Epos riversidecountryclub@absamail.co.za