Riverrun Vakansieoord
10 4.6

Riverrun Vakansieoord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Potchefstroom en Parys (35km)
STREEK: Vaalrivier
PROVINSIE: Vrystaat
GPS: S 26.952710 E 27.178328
OMGEWING: Rivier
TARIEWE VANAF: R500

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 31
Persone Per Staanplek 8
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Rivier
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING
Beskrywing

Riverrun Vakansieoord

RiverRunResort is op die Vaalrivier geleë met ‘n asemrowende natuurskoon in die Vredefort Koepel. Ons is dierevriendlik en het ook baie om te doen vir die kinders. Ons badkamers is 5 ster en die Oord is altyd skoon en netjies. Daar is 2 swembaddens by die oord en ‘n winkeltjie wat lekker roomys verkoop sowel as hout en ys. Die Rivier Tubes is ‘n MOET vir klein en Groot. Kom dryf lekker rustig af met die rivier en spat mekaar nat vir pret en plesier. Kom braai en swem en speel lekker hier by ons!

Elke staanplek het n 6×6 Plaveisel Blok , Braai op elke staanplek , Water en standaard Elektrisiteit punte . Daar is 16 rivier oewer staanplekke en die ander staanplekke is net agter hierdie plotte geleë.

Aanwysings Vanaf Parys:
In Parys neem Breë Straat en ry in die rigting van Vredefort R59. Sowat 10km voor Vredefort draai jy regs na Viljoenskroon. Ry vir 17km en draai regs op die S713 grondpad vir 1.32km. Draai link op die S35. Ry vir 15.5 km totdat jy by ‘n T-aansluiting kom. Draai links op die S646. Ry 3.3km. Riverrun Vakansieoord sal op regterhand wees.

Vanaf Potchefstroom:
Ry uit Potchefstroom met Govin Mbeki Rylaan verby die Mikes kitchen. Ry vir 4,7 km. Draai regs na Viljoenskroon op die R501. Ry 21.6km en draai link op die S646. Ry vir 16km. Rivierrun Vakansieoord sal op linkerhand wees.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Hengel
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Krokodille / Wilds ritte / Rivier Tubes en Bote is baie gewild is. Kom dryf lekker af met die rivier. Die tyd wat jy dryf is sowat 30 min . Die Bote is ook baie gewild en honde kan selfs ook op die rit gaan .


vis swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Privaat ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Porta potty geriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Winkel

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Navrae word direk aan die oord gestuur

Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 072 457 6260

Price list

• 4 Sleeper Cabins – R 1050 per night
• 4 Sleeper Bush Tents – R 1050 per night
• 4 Sleeper Fish Eagle Cabins – R 1200 per night
• 5 Sleeper Luxury Cabins – R 1400 per night
• 6 Sleeper Double Delux Cabins – R 1750 per night
• 6 Sleeper River Unit – R 1500 per night
• Camp Site ( 4 Persons ) – R 600 per night ( can take up to 8 persons, each person extra an additional cost of R 120 per person per night, R 80 for children between 6-12, children under 5 do not pay. )
• Day visitors – R80 per adult and R 50 per child between 6-12
Activities
• River Tubing – R 80 per adult and R40 for children under 10
• Pool table – R 5 per game
Activities uncluded in price
• Putt-putt
• Ping pong
• Mountain bike trail
• Hiking trail
• Picnic trail
• Duck trail
• Game walks
• Fly fishing
• Bunny cage
• Crocodile cage
• Swimming pool