Queensburgh Karavaanoord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:  Durban 15km
STREEK: Durban
PROVINSIE:  KwaZulu-Natal
OMGEWING:  Kus

Kampplek Beskrywing

BESKRYWING
Die Queensburgh Karavaanoord  is sowat 15km vanaf Durban.‘n Paar van die staanplekke het skaduwee.
Aanwysings: Vanaf Johannesburg: Neem die M7 afrit na Queensburgh net na die Marianhill Toll Plaza op die N3. Neem dan die M5 (Main Rd) afrit. Draai regs by die robot en ry verder vir sowat 3 km. Draai links in St. Augustine’s Rd (net na die BP garage op regterhand). Ry af met die bult en onderdeur die brug. Draai regs by die tweede straat in Haslam Rd. Ry tot by die sekuriteitsingang.