Quaggaskloof Waterski Klub

Quaggaskloof Waterski Klub

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Worcester 15km
STREEK: Breërivier Vallei
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS:  33°46’14.68″S 19°27’42.34″E
OMGEWING: Dam
TARIEWE VANAF: R95 per kar; R95 per volwassene
Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 26
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Dam
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Nee
Selfsorgeenhede: 2
Tipe akkomodasie Kothuise
Selfsorg Daar is 2 kothuise waarvan die een 6 mense kan slaap en die ander 8 mense. Dit is volledige toegerus met al die basiese benodighede. Vir besprekings en pryse, kontak Eljo by die oord.

geen-honde visswemtent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING

Quaggaskloof Waterski Klub

Beskrywing van Quaggaskloof Waterski Klub
Quaggaskloof Waterski Klub het heerlike groot staanplekke met gras en elektrisiteit. Van die staanplekke is reg voor op die wal en naby die water. Die ander staanplekke is basies in die tweede ry. Quaggaskloof Waterski Klub se ablusieblokke is skoon en netjies en bied toilette en verskeie stort met warm water aan. Daar is een gedeelte waar daar ‘n bad is in plaas van ‘n stort. Die ablusieblokke is ‘unisex’ so kampeerders word versoek om ander kampeerders se privaatheid te respekteer. Quaggaskloof Waterski Klub het ‘n snoepiewinkel wat hout en ys verkoop, asook ‘n klubhuis wat vir spesifieke geleenthede oop gemaak sal word.

Aanwysings na Quaggaskloof Waterski Klub
Vanuit Worcester neem die R43 na Villiersdorp. Sodra jy afgedraai het op die Villiersdorppad, ry 15.2 km. Jy sal aan die linkerkant, ‘n klein wit huise met ‘n rooi dakkie sien. Agter die huisie is ook ‘n kragsubstasie. Die ingang na die dam is regoor die withuisie aand die regterkant. Volg die pad, oor die damwal tot by die sekuriteitshek/ingang.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Waterski, tube ry, kayak.


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel
Ander Fasiliteite Die snoepie bied slegs ys en hout aan. Die water uit die krane is van die dam so mense word aangeraai om eie water te bring.

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Eljo Kruger
Kontak nommer (023) 340 4163
Epos bookings@qwc.co.za
Webblad www.qwc.co.za
FB