Pure Plaas Boskamp

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: 20km Middelburg
STREEK: Middelburg
PROVINSIE:Mpumalanga
GPS: 25°38’28 “S 29°21′ 45″E
OMGEWING: Dam,Bosveld,Plaas,Bergoord
TARIEWE VANAF:

Kamp R250 pn 4 mense per staanplek max 6 dan betaal ekstra na 4 R50pppn
Houthuisies R650pn 4 persone
Hout kamphuisie R300pn ( net bed en krag) soos kamp

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 10
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – dam
Swemplek Kouewater swembad
Dam
Grondbedekking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Swak

visswemtent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING

Pure Plaas Boskamp

Pure Plaas Boskamp bied heerlike stil bosveld, pragtige rotse, voëls en inheemse bome en selekteerde wild wat hier rond dwaal. Staproetes en quads kan hier ry.

Selfsorgeenhede: 3 Hout Hutte
Hout huisie met een slaap kamer dubbel bed en 2 enkelstapel bedjies eie badkamer kombuis en braai. 4 persone om te slaap kan 6/8 vooraf bespreek en ekstra kostes.
R650 pn vir slaap 4 persone.

Aanwysings Van uit Middelburg is dit 12km op die Loskopdam pad uit dan kry jy die Slaghoek indraak (grondpad regs ) waar jy 8km volg en Pure Plaas Boskamp op Regterkand ingang kry.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Elke vrydag/saterdag aand plaas dans kontant kroeg en kiosk vir etes.


vis swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Gemeenskaplike kombuis
Winkel
Ander Fasiliteite Kroeg en kombuis

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

FB
KONTAK

Kontak persoon Mariette Nel
Kontak nommer 0794473081
Epos pureplaas01@gmail.com
Epos besprekingspureplaas@gmail.com
Facebook Pure Plaas Boskamp
Notas Bring genoeg sonroom en muskiet goed saam. ‘n Waaier sal ook goed wees as jy hom kan pak, dis heerlike warm bosveld son. Maak jouself gereed vir ‘n lekker naweek waar jy net jouself kan wees, kan rus en die skoon lug en bosveld son kan inneem.