Ponta Do Ouro Kuusamo
4 5

Ponta Do Ouro Kuusamo

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Manguzi
STREEK: Mozambique
PROVINSIE:Mozambique
GPS:  -26.8297350,32.8826490
TARIEWE VANAF: R220

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 6
Persone Per Staanplek 8
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek Kouewater swembad
See
Grondbedekking Grond/sand
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Slegs 4×4
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING

Ponta do Ouro

Ponta do Ouro (“tip of gold” ) is ‘n dorp aan die heel suidelike punt van Mosambiek en grens aan die Mosambiek Channel – suid van Maputo en net noord van die Suid-Afrikaanse grens. Die area is alombekend vir sy strande, dolfyne en snorkel en diepsee visvang. Ponto do Ouro is beslis ‘n paradys en die moeite werd om te besoek!

Ponta do Ouro Kuusamo bied pragtige vakansie akkomodasie sowel as kampplekke in Ponta do Ouro, Mosambiek. Elke kampplek het sy eie ablusie en kombuis sowel as elektrisiteit. Hierdie kampplekke kan slegs met ‘n 4×4 voertuig / karavaan bereik word. Die kampplekke is sowat km vanaf die hoofstrand.

Daar word ook voorsiening gemaak vir gaste wat nie wil kamp nie – doen gerus navraag oor ons selfsorg eenhede.

Ons sien uit daarna om julle by Ponta do Ouro Kuusamo te ontvang vir jou volgende vakansie

AKTIWITEITE & FASILITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Kuier lapa
Swem
Fasiliteite Privaat ablusiegeriewe
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai


vis swings swem stap fietsry 4x4

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Karen Viljoen
Kontak nommer +258840374362
Epos kuusamoponta@gmail.com

FB