Pine Lodge resort & Conference Centre

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Port Elizabeth 3km
STREEK: Oos Kaap
PROVINSIE: Oos Kaap
GPS: S34 00.586 E025 41.323
OMGEWING: Kus Natuurreservaat
TARIEWE VANAF: R345 p/n (Mid-season), R170 p/n (Pensioners)

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 31
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek Kouewater swembad
See
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan free-wifi teerpad

BESKRYWING

Pine Lodge Resort

Pine Lodge is slegs ‘n paar minute weg van Nelson Mandela Baai se middestad en lughawe, en is die perfekte vakansiebestemming. Die oord is slegs 2.5km vanaf Port Elizabeth.

Daar is 23 staanplekke beskikbaar en al ons grasryke 4-Ster gradeerde karavaan en kamp staanplekke, het elektriese punte. Die staanplekke word omring deur struike en bome wat jou teen die wind beskerm en ook ‘n mate van privaatheid gee. Elke staanplek het ‘n betonbraai, bring net asb jou eie rooster. Die ablusiegeriewe is skoon, ruim en netjies. Daar is teerpad tot by die hek van Pine Lodge.

Ons het n groot verskeindenheid aktiwiteite en geriewe beskikbaar op ons gronde. Naby geleë geriewe sluit in die Humewood Golf Klub, The Boardwalk, Casino & Entertainment World en Bayworld. Daar is werklik iets vir alle ouderdomsgroepe om te geniet.

Ons windwerende 3-Ster kothuise is geleë tussen Cape Recife Natuur Reservaat se inheemse flora en is slegs ‘n paar meter van die see af.

Geen ander kusoord kan dieselfde natuur rustigheid aanbied, met die gevoel van die stad bloot ‘n paar minute verder geleë nie.

Marine Drive
Summerstrand
Port Elizabeth
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Golf
Hengel
Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Ziplining, Fatbike Roetes, Veld drafroetes, Astro met tennis, hokkie, netbal, basketbal geriewe, Donkiekar toere


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Porta potty geriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Winkel
Ander Fasiliteite Konferensie, Troues, Gala etes, Koffiewinkel, Restaurant, Kroeg, Natuur Reservaat, Vuurtoring

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Pine Lodge Resort

Kontak persoon Michael Beckley
Kontak nommer (041) 583-4004
Epos adventures@pinelodge.co.za
Epos enquiries@pinelodge.co.za
Family Room  – No Kitchen (2 adults, 2 kids) from ZAR 1285
Family Room – With Kitchen (2 adults, 2 kids) from ZAR 1285
Luxury Suite (2 adults, 2 kids) from ZAR 1650
Site Cabin (2 adults, 2 kids) from ZAR 765
Caravan Site ( 4 people) from ZAR 345
Cottage (2 adults, 4 kids) from ZAR 1350
Boma Site (4 people) from ZAR 455
Cara Cabin, (2 adults) from ZAR 650
Chalet (4 adults, 4 kids) from ZAR 1785