Piet My Vrou
8 5

Piet My Vrou

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Polokwane 16km
STREEK: Soetdorings
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S23.761240 E29.467464
OMGEWING: Rivier Bosveld  Plaas
TARIEWE VANAF: R150

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 5
Persone Per Staanplek NVT
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Geen
Grondbedeking Grond/sand
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

geen-honde selfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING

Piet My Vrou wegbreek

Piet My Vrou is ideaal vir kamp-entoesiaste wat ‘n wegbreek naweek beplan of vir familiebyeenkomste. Die Njala- kampterrein word as ‘n eenheid bespreek en beskik oor ‘n volledige toegeruste badkamer, opwasgeriewe, ‘n braai area en ‘n heerlike groot tafel vir onthaal.
Daar is geen krag nie en kampeerders maak gebruik van ‘n donkie vir warm water.
Bring berfietse saam of besigtig die wild te voet. Daar is verskeie bokspesies, onder andere blouwildebeeste, elande en kameelperde te sien. Voëlkykers kan ook ‘n wye verskeidenheid voëls te sien kry,wat die bekende Piet My Vrou en visarend insluit. Hier kan jy werklik ontspan en kwaliteit tyd saam met jou geliefdes deurbring.
Aanwysings
Piet-My-Vrou is sowat 16km noord van Polokwane, in Limpopo, op die Soetdoringspad.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Staproetes
Wildkyk


stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Donkie vir stook van water
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Gemeenskaplike kombuis

kraanwater stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Mardien Smit
Kontak nommer 0768230731
Epos mardienb@gmail.com
FB