Piesangkloof 4×4 & Boskamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Hartbeespoort (20km)
STREEK: Pretoria, Hartbeespoort
PROVINSIE:  Gauteng, Noordwes
GPS: -25.73186, 27.69037
OMGEWING: Bosveld, Plaas, Bergoord
TARIEWE VANAF: R150

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke onbekend
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Met vooraf reelings
Visvang Nee
Swemplek Splashpool
Grondbedeking Grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

Piesangkloof Boskamp is geleë aan die voet van die Magaliesberg, naby Hartbeespoort in die ongerepte natuurskoon. Die kamp is veral populêr onder 4×4 entoesiaste wat in die pragtige berge kom bestuur. Daar is pragtige uitsigte oor die waterpoele en die bokkies wei by die kampplekke. Jy is welkom om ‘n braaitjie op die kruin van die berg te maak.

Kampplekke: Kom kamp in die rustigheid van die Magaliesberge. Daar is ‘n natuurlike en privaat kampterrein “at the creek”. Kom kamp met jou boswa, Ryhuis, karavaan of tent. Daar is nie krag by die kampplekke nie, maar daar is wel skoon lopende waterpunte. Die kampplekke is baie bekostigbaar. Maksimum 4 persone per staanplek

selfoon-ontvangstent karavaan campervan