Peperboom Kampplek

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Cradock
STREEK: Oostlike Karoo
PROVINSIE: Oos-Kaap
GPS: 32.0301S 25.3806E
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R250/staanplek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 6
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Geen
Grondbedekking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

visselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

BESKRYWING

Peperboom Kampplek

Peperboom Kampplek is ‘n funksionele skaap/bok plaas tussen berge noordoos van Cradock. Ons bied 4 staanplekke onder pragtige peperbome, en 2 opgeslane tente. Persone wat  hier by Peperboom Kampplek wil boskamp sonder geriewe is ook welkom.

Aanwysings na Peperboom Kampplek
Neem die R390 van Cradock na Hofmeyer – 13km buite Cradock neem Holtshausbaken afdraai en volg ons aanwysings na ontvangs slegs 800m verder.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Bergklim
Staproetes
Ander Aktiwiteite Perdry, plaas ritte, deelneem aan plaas aktiwiteite


stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Familie badkamers
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

FB
KONTAK
Kontak persoon Koot van der Merwe
Kontak nommer 060 521 4178
Epos cradock.outdooradventure@gmail.com
Epos stay@linduli.co.za
Webblad www.linduli.co.za
Facebook Peperboom Kampterrein en Linduli Lodge
KAART

SELFSORG

SELFSORG

Selfsorg Tierklip

Selfsorg Tierklip – pragtige Karoo plaas opstal met 4 inhuis slaapkamers waarvan 2 gesins kamers plus 2 buite slaapkamers. Akkommodeer 16 persone. 2 Badkamers en buite stort met toilet. Volledige kombuis en woonkamer met DSTV en WiFi op versoek.
Koste – R800/nag/huis vir eerste 4 persone daarna R200/persoon ouer as 12jr.