4.8
11

Palm Tree Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Kosibaai (15km) Ponta d’Oura (Mosambiek) (15km)
STREEK: Kosibaai
PROVINSIE:  KwaZulu-Natal
GPS: S 26.9396869 E 32.8201561
OMGEWING: Kus
TARIEWE VANAF: R125

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 16
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – see
Swemplek Kouewater swembad
See
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING
Beskrywing Palm Tree Lodge is sowat 11km vanaf Kosibaai en het 8 staanplekke wat ‘n ablusieblok deel en 8 staanplekke met elk ‘n privaat badkamer met enkel skottelgoedopwas op stoepie. Elke staanplek het ‘n lieflike grasperk, braai, kragpunt en kraan. Palm Tree Lodge se kampstaanplekke is ongelooflik netjies en versorg, koeltebome, rustige atmosfeer, baie baie veilig.
Aanwysings Vanaf eManguzi/KwaNgwanase
Ry deur die dorp na die Mosambiek grens vir sowat 6 km totdat jy ‘n bord sien wat lees Kosi Bay Camp. Draai regs van die teerpad af op ‘n grondpad. Sodra jy hier regs afgedraai het, sal jy ‘n groot bord sien wat lees Palm Tree Lodge. Ry 5km aan tot by die lodge/kampterrein.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Grootskerm TV
Hengel
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Kosibaai bekend vir visvang, snorkel en swem
2 x Koue Swembad (Swembad met eiland)
Tafeltennis
Pooltafel
Vingerbord
Ontspanningsarea
Bootritte


vis swings swem stap fietsry

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Privaat ablusiegeriewe
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Ander Fasiliteite Rolstoel vriendelik met hulp
Restaurant
Kroeg

Winkel: Ja

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 083 632 7593

Tariewe onderhewig aan verandering

KAMPPLEK MET GEDEELDE ABLUSIE:
Binne Seisoen:
• R125.00 pppn
• Kinders 3 tot 12 jaar R115 pkpn
• Minimum R600 per kampplek per nag

Buite Seisoen:
• R 115.00 pppn
• Kinders 3 tot 12 jaar R110 pkpn
• Minimum R400 per kampplek per nag

KAMPPLEK MET PRIVAAT ABLUSIE:
Binne seisoen:
• R140 pppn
• Kinders 3 tot 12 jaar R115.00 pkpn
• Minimum R700.00 per kampplek per nag

Buite Seisoen:
• R 125.00 pppn
• Kinders 3 tot 12 jaar R100.00 pkpn
• Minimum R400.00 per kampplek per nag

KAART

SELFSORG

SELFSORG
Selfsorgeenhede: 11
Tipe akkomodasie Kothuise
Al die eenhede is ingerig vir selfsorg. Die kombuise is tenvolle toegerus, en-suite badkamers, buite braai area en kuierstoep.

KOSTES:
Buite Seisoen:
R 3000.00 pppn
Kinders 3 tot 12 jaar R250.00 pkpn
0 tot 3 jaar is gratis

Binne Seisoen:
R 4000.00 pppn
Kinders 3 tot 12 jaar R350.00 pkpn
0 tot 3 jaar is gratis

Chalet nr. 1

Palm Tree LodgeChalet nr. 1
Slaap 3 gaste
Oopplan leef/kombuis
Dubbelbed en enkelbed

Chalet nr’s 2 tot 9

Palm Tree LodgeChalet nr’s 2 tot 9
Slaap 4 gaste
Oopplan leef/kombuis
Dubbelbed en 2 enkelbeddens

Chalet nr’s 10 en 11

Palm TreeChalet nr’s 10 en 11
Slaap 4
2 slaapkamers
Kamer met dubbelbed
Kamer met 2 enkelbeddens