Outeniqua Karavaanpark

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Hartenbos 4km
STREEK: Tuinroete
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S34.081972 E22.137944
OMGEWING: Rivier en Kus
TARIEWE VANAF: R200 per dag met spesiale maandtariewe buite seisoen

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 47
Persone Per Staanplek Maks 6
Troeteldiervriendelik Ja – met vooraf reëling
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Rivier
See
Grondbedekking Gras en plaveisel
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING

Outeniqua Karavaanpark

Outeniqua Karavaanpark is in ‘n rustige area, tussen Mosselbaai en George geleë. Die karavaanpark is die ideale kampplek vir kampeerders wat die omliggende Tuinroete wil ontdek. Klein Brak is slegs 1.8 km vanaf die kampplek en George, Knysna en Wildernis is binne ‘n uur se ry vanaf die kampplek. Selfs Plettenbergbaai is slegs 2 uur se ry vanaf Outeniqua Karavaanpark. Klein Brakrivier is tussen George en Mosselbaai naby Hartenbos geleë. Die swemstrand is 1.8 km vanaf oord geleë.

Die kampplek bied 47 lieflike en privaat kampplekke, elkeen met elektrisiteit. Die ablusiegeriewe is netjies en word deurentyd gediens. Daar is ‘n heerlike swembad om in af te koel en vir die kinders is daar ‘n lekker speelpark om by te baljaar.

Die nuwe “Zipline” in Mosselbaai is ‘n groot aantrekkingskrag. Hierdie zipline is die langste zipline in die wêreld wat oor die see gly. Kampeerders by Outenqua Karavaanpark kan dus gerus ‘n uitstappie daarvan maak en die nuwe zipline gaan ry.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite

Golf
Grootskerm TV – lapa met gelisensieerde kroeg, DStv
Hengel
Kuier lapa
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem

Ander Aktiwiteite  Zipline is Mosselbaai


vis swings swem stap

FASILITEITE

Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Winkel

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

FB
KONTAK
Kontak persoon Ronica Cronje
Kontak nommer 0661731436
Kontak nommer 044 696 6580
Epos info@outeniquacaravanpark.co.za
Webblad https://www.outeniquacaravanpark.co.z
KAART