• Oppi Rooiplaas Kampplek langs die rivier

Oppi Rooiplaas

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Volksrust 40 km
STREEK: Volksrust
PROVINSIE: Mpumalanga
GPS: 27.3705888; 29.5100964
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R 100 /p/boskamp. R 150 /p kamp met ablusie

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 6
Persone Per Staanplek Onbekend
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – rivier
Swemplek Rivier
Grondbedekking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

visswemtent karavaan campervan honde

BESKRYWING

Oppi Rooiplaas

Oppi Rooiplaas is ‘n kampplek langs die rivier op ‘n werkende plaas. Ablusie en opwas geriewe het solar ligte en warm water. Geen krag. 5 x gesisoleerde bos kampplekke langs die rivier. Mooi natuurskoon met natuurlike wild en voëls.

Aanwysings na  Oppi Rooiplaas kampplek vanaf Volksrust, volg die Vrede pad (R543), ry 20 km teerpad en dan reguit aan 5km grondpad. Aanwysingsborde is beskikbaar. Draai links op die Klavervley pad vir ± 500 m. Draai regs op die Roodedraai pad vir ± 13 km. Draai links op die plaaspad in. Volg die aanswysingsborde.

Aanwysigsborde vanaf Vrede na kampplek is ook beskikbaar.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergklim
Hengel
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Bring jou eie kano / tjoep en vaar vir ± 3km op die rivier.


vis swings swem stap 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Ander Fasiliteite Hout en ys beskikbaar op aanvraag.

kraanwater stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

KONTAK
Kontak persoon Ansie Podges
Kontak nommer 082 2274 195
Epos ansie.podges@yahoo.com
Notas Daar is selfoon opvangs op die plaas, maar nie by die kampplek nie
KAART