4.8/5 - (23 votes)

Oppi Dam-oord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Oudtshoorn (1 4km)
STREEK: Klein Karoo
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: S 33°28’29.5 E 22°14’58.8
OMGEWING:  Dam Plaas
TARIEWE VANAF: R120

Camping

Kampplek Beskrywing

Oppi Dam-oord

Kamp Staanplekke:    26
Persone Per Staanplek:    4
Troeteldiervriendelik:    Nee
Visvang:    Ja
Swemplek:    2x Kouewater swembaddens
Grondbedeking:    Gras
Skaduwee:    Ja
Toeganklikheid:  Teer
Selfoon Ontvangs:    Ja
Sekuriteit:    Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

SELFSORG

Tipe akkomodasie Kothuise

Chalets
2 x Selfsorg Chalets. ‘n Ruim dubbelkamer met ‘n dubbelbed, spie ëltafel en bagasierak. Daar is ook ‘n ingeboude kas. Beddegoed e n handdoeke word voorsien. Die chalets is ingerig vir 4 persone. Vanaf R1 000.00 per eenheid per nag.

Kothuis 1
Die kothuis is ingerig vir 2 persone en is perfek vir ‘n paartjie wat ‘n romantiese wegbreek beplan. Vanaf R500.00 per eenheid per nag.

Kothuis 2
Hierdie selfsorgkothuis het sy eie braaigeriewe en huisves 2 gaste op 2 enk elbeddens. Vanaf R600.00 per eenheid per nag.

Chalet C
Hier eenheid het 3 kamers: 1 met ‘n dubbelbed en die ander met 2 enkel beddens. Daar is 1 badkamer met ‘n bad, stort en 2 wasbakke – die toil et is apart. Daar is ook ‘n leefvertrek en binne en buite braaiplek. Hierdie chalet bied slaapplek vir 6 gaste. Vanaf R1500.00 per eenheid per nag