4.2/5 - (15 votes)

Ons Karoo Plaas

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Laingsburg 50km
STREEK: Klein Swartberg, Vleiland
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: S 33°23’20.956” E 21°7’49.025”
OMGEWING: Bosveld, Plaas
TARIEWE VANAF: R100 pp per nag vir kampering

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 8
Persone Per Staanplek 10
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Dam
Grondbedekking Grond/sand
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Wi-Fi

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan free-wifihonde

SELFSORG

Selfsorgeenhede: 4
Tipe akkomodasie Hout Hutte
Stilstaande Karavaan
Elke Glampsite is uniek en maak voorsiening vir verskillende gaste.
Versoek asseblief besonderhede.
Pryse begin vanaf R150 per persoon buite seisoen, R195 per persoon hoogseisoen.