Nuwejaarsrivier Farm Cabins and Camping

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Kleinmond 11km
STREEK: Overberg
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: S34.1745 E19.0859
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R400

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 3
Persone Per Staanplek Slegs groepbesprekings
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Warmwater swembad
Rivier
Grondbedekking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

BESKRYWING

Nuwejaarsrivier Farm Cabins and Camping

Privaat kampeerplek vir ‘n klein groep op ‘n werkende plaas in die Overberg. Die fasiliteite sluit in kampgeriewe vir 3 karavane, ‘n ontspannings area met ‘woof fired hot tub’, pizza oond, buite braai asook ‘n binnebraai met DSTV vir winter kuiers. Daar is ook twee hout kothuisies, elk met slaapkamer, stort, toilet en yskas wat benut kan word deur diegene wat verkies om nie te kamp nie.

Aanwysings Vanaf Kaapstad, neem die N2 tot by die Hermanus en Kleinmond afrit. Ongeveer 8km verder, op linkerkant is Nuwejaarsrivier Plaas.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Golf
Grootskerm TV
Kuier lapa
Staproetes
Swem


vis swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Privaat ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Gemeenskaplike kombuis
Ander Fasiliteite Plonspoel wat met hout verwarm word.

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Tariewe is onderhewig aan verandering

FB
KONTAK
Kontak Besonderhede
Kontak persoon Christine Whitehead
Kontak nommer 0824055032
Epos christine@njrfarm.co.za
Epos admin@njrfarm.co.za
Webblad www.njrfarm.co.za