Night Sky Karavaanpark
2 1

Night Sky Karavaanpark

Night Sky karavaanpark is 185km vanaf Kaapstad en 17km vanaf Bonnievale. Hier is staanplek vir ongeveer 72 persone. Daar is genoeg gras en koelte.

Kontak 032 616 2661

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes Kaap
Bonnievale
Persone Per Staanplek 72
Troeteldiervriendelik Nee
Krag Ja
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

Let asseblief daarop dat hierdie is ‘n gratis plasing en Lekker Kampplekke kan  nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

BESIGHEDE