Mountain Splendour
10 4.8

Mountain Splendour

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Winterton (25km) Drakensberg
STREEK: Drakensberg
PROVINSIE: KwaZulu-Natal
GPS: S 29°00.852′ E 29°27.701
OMGEWING:  Plaas, Bergoord
TARIEWE VANAF: Op versoek

Is jy ‘n lekker koel kampma? Kom kampeer of “glamp” saam  oor die Moedersdag naweek (10 tot 12 Mei 2019) en die ma betaal R0.00 (gratis) per nag!

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Rivier
Grondbedeking Geplaveide staanplekke /gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING
Beskrywing Mountain Splendour het ‘n 4 ster gradering en is ‘n eienaar-bestuurde familiebesigheid gelee op ‘n 80 hektaar plaas. Die atmosfeer is veilig, ontspanne en rustig. By aankoms word jy begroet met ‘n koppie tee en ons vriendelike personeel help opslaan aan jou tente. Daar is uitstekende gemeenskaplike en private ablusiegeriewe met warm water. Mountain Splendour bied uitmuntende persoonlike diens, en die meeste van die gaste is gereelde besoekers en verwys graag ander gaste. Hierdie oord is ‘n pragtige oord wat uitstekende geriewe en gehalte diens bied.
Aanwysings Vanaf Johannesburg:
Neem die N3 suid na Van Reenen’s Pas en deur die Tugela Toll Plaza, Ignoreer alle ander Winterton bordjies en neem die Uitgang 194 , Draai regs op die R74 en ry vir 22 km na Winterton, Draai links op die R600 na Sentrale Drakensberg, Ry 24km in die rigting van Champagne Castle, Draai links op die D19 en ry 1 km tot by Mountain Splendour Oord.

Vanaf Durban:
Neem die N3 noord na Uitgang 179 (Estcourt Noord/Sentrale Drakensberg), Draai links en ry vir 28 km deur Loskop en verby die Injusuti afdraai, Draai lnks by dieR600 na Sentrale Drakensberg, Ry vir 12 km in die rigting van Champagne Castle, Draai links op die D19 en ry 1km na die Mountain Splendour Oord

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Hengel
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Tennisbane
Volleyball en tafeltennis
Veerpyltjies
Ponie Ritte
Animal Farm
Baie oop spasie vir die aanbied van speletjies en buitelug aktiwiteite
Binne-Seisoen word georganiseerde familiepret aangebied
Swem en “tubing” in die rivier – as watervlakke hoog genoeg is


stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Ja
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee
Winkel: Ja

10 kampplekke met privaat ablusie
Wassery
Vrieskas fassiliteit
Bergfietswinkel – basiese herstelwerk aan fietse en diens van fietse

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Mountain Splendour
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 036 468 1172

SELFSORG

SELFSORG
Tipe akkomodasie Kothuise
Safari tente
Selfsorg SELFSORG PLETTENBERG EENHEDE:
3 Eenhede (4 gaste per eenheid) (2 EKSTRA gaste kan geakkomodeer word met vooraf reeling. Ekstra kostes)
Elektrisiteit
Beddegoed word verskaf, bring asb jou eie handdoek
Bad
Braaigeriewe by elke eenheid
Skoonmaakdienste daagliks
Al 3 eenhede het pragtige uitsig oor die berge
DSTV (Beperkte pakket)
Nie Rolstoelvriendelik nie

BASIESE EN LUUKSE TENT AKKOMODASIE:
100 tente
4 gaste as die tent toegerus is met beddens en tot 6 gaste as die tent toegerus is met matrasse
Elektrisiteit word verskaf, gaste moet asb hulle eie verlengingskoord bring
Bring asb jou eie handdoeke
Beddens het beddegoed. Bring asb jou eie beddegoed as jy ‘n tent huur met matrasse
Keuse tussen gemeenskaplike ablusiegeriewe of privaat ablusiegeriewe
Die tente kan geskuif word om te voldoen aan die gaste se vereistes
Rolstoelvriendelik

Die tente is die perfekte opsie vir ‘n lekker familie saamtrek. Bring jou vriende en familie saam wat nie gewoonlik kamp nie, en hulle kan da nook deel in die plesier van kamp. Die tente word opgeslaan net voordat die gaste arriveer. Arriveer, trek in jou tent in, geniet die vakansie….en wanneer dit tyd is om huis toe te gaan, dan pak jy net jou persoonlike besittings in. Geen nat tente om in te pak, en geen vermorsing van kosbare vakansietyd nie.