Mountain Breeze

Mountain Breeze verwelkom Kampeerders sowel as Motorhuise.Baie skoon ablusiegeriewe met meer as voldoende warm en koue water.

Kontak 021 880 0 200

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes Kaap
Stellenbosch
Persone Per Staanplek 6
Kamp Staanplekke 70
Troeteldiervriendelik Nee
Krag Ja
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

Let asseblief daarop dat  Lekker Kampplekke kan  nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

BESIGHEDE