2.7
06

Mount Ceder

Mount Ceder bied 3 private kampplekke, elk met hul eie ablusiegeriewe wat bestaan uit ‘n kombuis, stort en toilet. Geen elektrisiteit. Slegs gas en sonkrag. Elke kamp staanplek is geskik vir tot 6 mense. Pragtige omliggende berge en loop afstand na die rivier. 90km van Ceres

BESIGHEDE