Moriti Boskamp

Moriti Boskamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Tom Burke – 10km
STREEK: Waterberg
PROVINSIE: Limpopo
GPS: -23.016779 27.938354
OMGEWING: Rivier,Bosveld,Plaas
TARIEWE VANAF: R220

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 4
Persone Per Staanplek Slegs groepbesprekings
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – rivier
Swemplek Geen
Grondbedeking Grond/sand
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING

Moriti Kamp

Moriti Kamp is op die walle van die Limpopo River geleë.  Die kamp is ideaal geleë op jou roete na Botswana.Die kampplekke bied n heerlike bos ervaring, uitgesprei langs die hoë bome, groot braaiplekke en die rustige waters van die Limpopo rivier.

Hierdie klein en intieme kampplek is 3.5km vanaf Groblersbridge Grenspos en bied die kamper ‘n gerieflike nagrus voor jou vertrek na die avonture wat Botswana jou bied.

AKTIWITEITE & FASILITEITE
Aktiwiteite Hengel
Kuier lapa
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kragpunt
Eie braai
Gemeenskaplike kombuis

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Navrae word direk aan die oord gestuur