3.9/5 - (17 votes)

Mooiplasie boskamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Pretoria 62km
STREEK: Dinokeng groot 5 wildtuin
PROVINSIE:Gauteng
GPS: -25.394721,28.416796
OMGEWING: Rivier Bosveld
TARIEWE VANAF: Kampering, volwassenes R150.00 per persoon per nag.
Geen kinders onder 12 jaar oud toegelaat in boskampterrein..groot 5 area. Geen troeteldiere op bos kampterrein.

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 6
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – rivier
Swemplek Warmwater/sonverhitte swembad
Kouewater swembad
Grondbedekking Bosveld gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Teer & Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad