Monks Karavaanpark
11 4.8

Monks Karavaanpark

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Knysna Heads
STREEK:Tuinroete
PROVINSIE:Wes-Kaap
GPS: S 34.03838 E 23.06465
OMGEWING: Kus
TARIEWE VANAF: R200

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 22
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek: Kouewater Swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

vis teerpad swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Monks Karavaanpark is ‘n pragtige karavaanpark op die Knysna meer en sowat 1km vanaf Knysna se middedorp. Die Kampterrein het ‘n 2ster gradering. Die park is sowat 1km se stap langs die strandmeer tot by die Knysna Waterfront. Daar is 22 staanplekke met elektrisiteit en genoegsame skaduwee. Die kampplekke is Lekker groot. Die ablusiegeriewe is netjies en word daagliks gediens. As jy nie lus is kamp opslaan nie, kan jy een van die karavane huur wat op die terrein is.
Aanwysings
Monks Karavaanpark is ongeveer 1km vanaf die middedorp aan die Port Elizabeth kant van Knysna.

AKTIWITEITE

Kuier Lapa: Nee
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete: Nee
Bergfiets Roetes: Ja, In die omgewing
Staproetes: Ja, In die omgewing
Gholf / Putt Putt: Ja, In die omgewing
Hengel: Ja
Wildkyk / Voëlskyk: Ja, In die omgewing
Swem: Ja
Speelpark vir kinders: Ja / Nee
Wateraktiwiteite: Ja, In die omgewing

watersport vuurmaak visvang swings stap restaurant off-road fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Opwasgeriewe: Ja e
Porta Potty geriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja

vullis-blik toilette stortbad petrol parkering kraanwater  braai  krag

BESPREKING & NAVRAAG
[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kontak persoon  Ria van Jaarsveld
Kontak nommer  0824558144

TARIEWE
Unit High Season:
Dec, Jan and School Holidays
Mid Season:
Winter Holidays & Long Weekends
Low Season:
Remainder of the year
Chalets (provide own towels) For 4 people For 4 people For 2 people
At Water’s Edge Chalets: (sleeps 5)
1 Bedroom, Living Room, Kitchen, Separate bathroom & toilet
R1 600.00 R1 200.00 R 700.00
Middle of the Park Chalets: (sleeps 4)
2 Bedroom, Living Room, Kitchen, Shower & toilet
R1 600.00 R1 200.00 R 700.00
Middle of the Park Chalets: (sleeps 6)
3/2 Bedroom, Living Room, Kitchen, Bathroom & toilet
R1 600.00 R1 200.00 R 700.00
Extra person sharing in Chalets – R150
Cabins (provide own towels & bedding) For 4 people For 4 people For 2 people
Type 1: (sleeps 5 – 6)
Caravan with wooden cabin attached. Includes bathroom/toilet.
R 850.00 R 750.00 R 500.00
Type 2: (sleeps 5 – 6)
Caravan with wooden cabin attached. Use ablution block.
R 750.00 R 650.00 R 450.00
Type 3: (sleeps 2)
Caravan without wooden.
R 600.00 R 450.00 R 350.00
Extra person sharing in Cabins – R150
Caravan and Camping Sites:
Site fee for 2 persons
Per extra person
R 500.00
R 150.00
R 400.00
R 100.00
R 250.00
R 100.00
Maximum – 1 Caravan or 2 Tents per site – Max 6 people

Selfsorg Beskrywing

Stilstaande Karavane

bedSelfsorg Eenhede beskikbaar

Stilstaande Karavane:
Elke karavaan is vir selfsorg ingerig met ‘n yskas, gasstoof, breekware en eetgerei. Sommige van die karavane het hul eie privaat ablusie. Ander gebruik die gemeenskaplike badkamers. Bring asb jou eie beddegoed en handdoeke.

Chalets

Chalets:
Hierdie eenhede is ingerig vir selfsorg met sy eie kombuisie en badkamer. Die groot chalets het 3 aparte slaapkamers. Elke chalet het sy eie breekware, eetgerei, kombuisware, gasstoof, yskas, ketel broodrooster en beddegoed. Elke eenheid slaap 5 gaste. Bring asb jou eie handdoeke.