Middelvlei Camping
5 5

Middelvlei Camping

Tipe akkomodasie Kampplek
Naaste dorp Clarens 15km
Streek Oos Vrystaat
Provinsie Vrystaat
Omgewing Rivier
Plaas

Camping

Middelvlei  Kampplek is permanent gesluit.

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 30
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – rivier
Swemplek Rivier
Geen
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

visswemtent karavaan campervan honde

BESKRYWING

Middelvlei Camping

Beskrywing Middelvlei Camping is ‘n pragtige kampterrein op ‘n plaas buite Clarens, op die oewers van die As rivier. Slegs 20km buite Bethlehem op roete na Clarens, 2km grondpad
Aanwysings Vanaf Bethlehem ry jy 20km tot op Roete na Clarens, kyk uit vir bord Middelvlei Camping en draai regs op die grondpad vir sowat 2km, oor die brug by die rivier. Die kampgrond is net na die brug op regterkant.
AKTIWITEITE & FASILITEITE
Aktiwiteite Bergklim
Hengel
Staproetes
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt


vis swem stap

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Marelie Joubert
Kontak nommer 0823169623
Epos jmproperties@live.co.za