Lekoa Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Villiers
STREEK: Kosmos Kontrei
PROVINSIE: Mpumalanga
GPS: S 26.952867 E 28.721200
OMGEWING:  Rivier
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Lekoa Lodge

Kamp Staanplekke 20
Persone Per Staanplek 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Ja – dam
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

BESKRYWING
Beskrywing

Lekoa Lodge

Lekoa Lodge bied pragtige selfsorg akkomodasie en kampplekke sowat 25km vanaf Villiers. Die Kampterrein bied pragtige fauna en flora in ‘n malaria-vrye gebied. Die staanplekke is nie uitgemerk nie, die een wat eerste opdaag, kry die beste staanplek.

Aanwysings Ry op die N3 tussen Johannesburg en Durban en neem die Villiers/Vereeniging-afrit. Vanaf Johannesburg se kant draai links op die brug en vanaf Durban se kant draai jy regs op brug. Volg Lekoa-aanwysings vir ongeveer 21 km op die grondpad.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Hengel
Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Visvang in die dam en rivier
Paintball
Perdry


vis swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kragpunt
Winkel
Ander Fasiliteite Elektriese heining vir sekuriteit
Kredietkaarte welkom
Winkel, kroeg en restaurant

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 082 584 5004
Kontak nommer 087 802 0822