3.8/5 - (5 votes)

Lekkerbreek Bosveld Safari’s

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: 35km Naboomspruit
STREEK: Crecy
PROVINSIE: Limpopo
GPS: -24.749373, 28.786787
OMGEWING: Bosveld, Wildplaas
TARIEWE VANAF: R250.00 per persoon per aand vir selfsorg verblyf
R300.00 per aand vir kamp staanplekke

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 20
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedekking Gras/grond
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

SELFSORG

 Lekkerbreek Bosveld Safari’s

Selfsorgeenhede
1. Pens & Pootjies – 2 persone, en-suite badkamer, R250.00 pppn
2. Afrikanerhart – 2 persone, en-suite badkamer, R250.00 pppn
3. Verbode Vrugte – 2 persone, gemeenskaplike ablusie, R180.00 pppn
4. Die kamer brand – 2 persone, gemeenskaplike ablusie, R180.00 pppn
5. Raak vir my rustig – 2 persone, en-suite badkamer, R250.00 pppn
6. Hou vas jou matras – 2 persone, en-suite badkamer, R250.00 pppn
7. Lady van die bo-dorp – 2 persone, en-suite badkamer, R250.00 pppn
8. Sprokie vir ‘n Stadskind – 2 persone, en-suite badkamer, R250.00 pppn
9. Koue voete & warm liefde – 3 persone, en-suite badkamer, R250.00 pppn
10. Simone – 2 persone, gemeenskaplike ablusie, R180.00 pppn
11. Trompie – 2 persone, gemeenskaplike ablusie, R180.00 pppn
12. Josie – 2 persone, gemeenskaplike ablusie, R180.00 pppn
13. Moya – 2 persone, gemeenskaplike ablusie, R180.00 pppn
14. Jantjie – 2 persone, gemeenskaplike ablusie, R180.00 pppn
15. Harlekyn – 2 persone, gemeenskaplike ablusie, R180.00 pppn
16. Boerepompie – 2 persone, gemeenskaplike ablusie, R180.00 pppn
17. Hardekole – 2 persone, gemeenskaplike ablusie, R180.00 pppn
18. Al die dubbles – 2 persone, gemeenskaplike ablusie, R180.00 pppn.