LEEUWSPOOR WILDRESERVAAT
15 4.8

Leeuwspoor Wildresservaat

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: RUSTENBURG 40KM
STREEK: RUSTENBURG
PROVINSIE: Noordwes
GPS: S 25.919244 E 27.276295
OMGEWING:  Wildplaas
TARIEWE VANAF: R350.00

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 22
Persone Per Staanplek 5
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak honde

BESKRYWING
Beskrywing Leeuwspoor wildreservaat is die ideale wegbreek vir n gesin, familie, kerk of skool aangeleentheid. Met meer as genoeg aktiwiteite vir die onrustige siel asook die kalmte van die bosveld, weg van die stad se geraas. Binne en buite swembad, volleyball, opelug skaak, fooseball wildstitte en vele meer.
Aanwysings VIND ONS OP GOOGLE MAPS
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Kuier lapa
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite FOOSEBALL EN OPELUG SKAAK


swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Gemeenskaplike kombuis

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /


Previous
Next
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 19
Tipe akkomodasie Kothuise
Rondawels
Kontak persoon AMELIA JORDAAN
Kontak nommer 084 240 4640
Epos info@ceilingsnw.co.za

RESENSIES