4.7/5 - (18 votes)

Lebanon Citrus Vakansieplaas

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Clanwilliam (16km)
STREEK: Sederberge
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: S 32.266935 E 18.929805
OMGEWING: Dam Plaas

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke: 20
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja dam
Swemplek: Kouewater /Warmwater
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak

NB. WATERVLAK BAIE LAAG VANAF MAART  tot JUNIE

SELFSORG

CITRUS KOTHUIS
Slaap 4 gaste
Gerieflike selfsorg kothuis met lugreëling
2 Slaapkamers
Hoofslaapkamer met en-suite badkamer
2de Slaapkamer met aparte badkamer
Oopplan kombuis
Aparte waskamer met outomatiese wasmasjien
DSTV – bring asb jou eie smartcard, andersens SABC kanale
Lekker stoep met pragtige uitsigte
Klein privaat tuintjie met braaigeriewe