3.6/5 - (13 votes)

Lake Umuzi Kamp Oase

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Secunda
STREEK: Secunda
PROVINSIE:Mpumalanga
GPS:  -26.515171, 29.176843
OMGEWING: Dam
TARIEWE VANAF: R100 per staanplek
R50 per persoon
R50 per troeteldier

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 66
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Ja
Visvang Ja – dam
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedekking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Teer
Selfoon Ontvangs Ja

visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

SELFSORG

Beskrywing van Selfsorg eenhede
Selfsorgeenhede: 45
Tipe akkomodasie Lodge
Selfsorg Lake Umuzi Kamp Oase is aangrensend aan, Umuzi Lodge. Umuzi Lodge het 45 selfsorg eenhede. ‘n Mengsel van 4 en 6 slaper chalets maak dit gerieflike vir gesinne en families om te kom ontspan.

Elke eenheid is toegerus met ‘n volledige kombuis, badkamer en kagel en braai area.

4-slaper chalet: R 1 480.00 per nag
6-slaper chalet: R 1 800.00 per nag

Vir besprekings kontak 017 631 3452/41 of welcome@lakeumuzi.co.za