Kwagga’s Pride
8 4.5

Kwagga’s Pride

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Cullinan (28km)
STREEK: Cullinan
PROVINSIE:  Gauteng
GPS: GPS: S 25°27’32.9 E 28°34’00.8
OMGEWING:  Bosveld , Plaas

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 10
Persone Per Staanplek: 4
Troeteldiervriendelik:   NEE
Visvang:  NEE
Swemplek: Kouewater swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Teer

geen-honde swemtent karavaan teerpad

BESKRYWING
Kwagga’s Pride laat jy die gejaag en druk van die stad agter en kom ontspan in die stilte van die natuur met jou gesin en beleef gasvryheid soos nog nooit tevore nie. Kwagga’s Pride is slegs ‘n halfuur se ry vanaf Pretoria. Die kampplek is netjies ingerig en die bestuur baie vriendelik! Daar is sowat 10 kampplekke beskikbaar.
Aanwysings: In die Kwaggasdrift Bewarea, halfuur se ry vanaf Pretoria, neem die N1/Zambezi afrit op die R 573 na Moloto.
AKTIWITEITE

Bergfiets Roetes: In die omgewing
Bergklim en Staproetes: In die omgewing
Gholf / Putt Putt: Nee
Hengel: Nee
Swem: Ja

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Rolstoel Badkamers: Ja
Opwasgeriewe: Ja
Kragpunt: Ja
Eie Braai: Ja
Gemeenskaplike kombuis: Ja
Winkel: Ja

braai kraanwater krag stortbad

Kontak Persoon: Die Bestuurder
Kontaknommer Selfoon: 082 351 6263