1.0
06

Kromrivier Cederberg Park

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes-Kaap
Sederberg
Persone Per Staanplek Onbekend
Troeteldiervriendelik Nee
Kamp Staanplekke 33
Swemplek Rivier
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Krag Nee
Selfoon Ontvangs Onbekend

Kromrivier is een van die oudste kampterreine in die Sederberg. Dis ook die enigste kampterrein op die Sederberg-plato sonder krag, maar hier is warm water. Die 33 staanplekke (bykans almal óp die rivier) is op gras en die meeste het skaduwee. 12 Selfsorg eenhede het twee slaapkamers en slaap 4-6persone. Beddegoed is beskikbaar teen ekstra koste.

Let asseblief daarop dat hierdie is ‘n gratis plasing en ons nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

BESIGHEDE