Kouga Wildernis
11 4.9

Kouga Wildernis

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Joubertina (28km)
STREEK: Baviaanskloof
PROVINSIE: Oos-Kaap
GPS:S 33.7155 E 23.8427
OMGEWING: Rivier Plaas
TARIEWE VANAF: Op versoek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke
Persone Per Staanplek
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – rivier
Swemplek Kouewater swembad
Rivier
Grondbedeking Gras
Skaduwee Gedeeltelik
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

visswemtent karavaan campervan honde

BESKRYWING
Beskrywing Hierdie plaas grens die Baviaanskloof. Daar is ‘n pragtige kampplek, ‘n plaashuis, 2 kothuise, ‘n boskamp en ‘n tenvolle toegeruste karavaan. Die kampterrein is ruim met ‘n groot lapa vir die kampeerders se gerief. Daar is ook ‘n skottel en TV by die lapa, bring dus net jou eie DStv dekodeerder. Kouga Wildernis is ‘n pragtige kampplek en die selfsorg eenhede is ook beslis die moeite werd om te besoek.
Aanwysings Volg die R62 vanaf PE of Oudtshoorn / George. Draai noord af op die grondpad sowat 2 km wes van Joubertina by die “Kouga Wildernis“ borde. Volg die “Kouga Wildernis“ borde vir ongeveer 28 km (die grondpad is ‘n bergpad wat sowat 50 minute neem om af te lê).
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Staproetes
Swem


swings swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai
Ander Fasiliteite Hout te koop

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Nico Ferreira
Kontak nommer 042 2739903
Kontak nommer 042 2739903

SELFSORG

SELFSORG
Selfsorgeenhede: 4
Tipe akkomodasie Kothuise
Stilstaande Karavaan
Selfsorg RIVER CHALET
Op die wal van die “Klein Rivier”. Hier kan jy absolute stilte en vrede geniet.
Selfsorg Eenheid
Binne- en buitebraai
2 Slaapkamers (slaap 5)
Tenvolle toegerus
Badkamer met stort

HEUNINGSKRANS CHALET
Hierdie pragtige chalet is aan die voet van die berg en bied die pragtigste uitsigte.
Selfsorg Eenheid
Binne- en buitebraai
2 Slaapkamers (slaap 5)
Tenvolle toegerus
Badkamer met bad en stort

OOM CARL SE HUIS
Hierdie pragtige ou plaashuis bied ‘n heerlike plaasatmosfeer.
Tenvolle toegerus
Binne-en Buitebraai
3 Slaapkamers (slaap 12)
2 Badkamers met bad en stort

PERMANENTE KARAVAAN
Kom kuier in Kouga Wildernis se eie karavaan.
Slaapplek vir 4 persone
Tenvolle toegerus
Beddegoed, eetgerei, breekware, ketel en gas stofie word voorsien