Koedoesrus Boskamp
14 4.1

Koedoesrus

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP: Pretoria 30km
STREEK: Dinokeng Wildreservaat
PROVINSIE: Gauteng
GPS: S 25.377342 E 28.389403
OMGEWING: Boskamp
TARIEWE VANAF: R120.00

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG

Kamp Staanplekke: 5
Persone Per Staanplek: Verkieslik groepe
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Nee
Swemplek: Kouewater
Grondbedeking: Gras & Grond
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

grondpad swem geen-honde   campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

BESKRYWING

Koedoesrus is in die Groot 5 Dinokeng Wildreservaat geleë. Daar is 5 kampplekke vir tente met braaigeriewe beskikbaar by al die kampplekke. Daar is ook ‘n boma met braaiplekke. Die staanplekke is naby die ablusie, plonspoel en onthaalarea geleë. Al die staanplekke het elektrisiteit en die meeste staanplekke het skadu. Die ideale Kampterrein vir ‘n groepbespreking. Hierdie Kampterrein is ideaal vir ernstige natuurliefhebbers.

Ingangs fooi vir Dinokeng word onafhanklik van kwotasie verhaal. Dit is R30 per volwassene en R20 per kinders 3-12. Onderhewig aan verandering.
AKTIWITEITE

Kuier Boma: Ja
Grootskerm TV: Nee
4×4 Roete:  Nee
Bergfiets Roetes: Ja
Bergklim en Staproetes: Staproetes
Gholf / Putt Putt: Nee
Hengel: Nee
Wildkyk / Voëlskyk: Albei
Swem: Ja
Speelplek vir kinders: Ja
Wateraktiwiteite / Waterwurm: Nee
Springmatte: Nee

wilde-diere vuurmaak stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Nee
Rolstoel Badkamers: Nee
Donkie vir stook van water: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Porta Potty geriewe: Nee
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Konferensie: Nee

vullis-blik toilette stortbad kraanwater braai krag

BESPREKING & NAVRAAG

KONTAK 065 286 7952 of 079 883 6076

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
KONTAK

Kantak nommer 065 286 7952 (Jenny)

Kantak nommer 079 883 6076 (Dirk)