Koedoesrus Boskamp

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek
NAASTE DORP:  Pretoria (30km)
STREEK: Dinokeng Wildreservaat
PROVINSIE:Gauteng
GPS: S 25.377342 E 28.389403
OMGEWING:  Wildplaas
TARIEWE VANAF: R120

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 5
Persone Per Staanplek Onbekend
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING

Koedoesrus Boskamp

Beskrywing Koedoesrus is in die Groot 5 Dinokeng Wildreservaat geleë. Daar is 5 kampplekke vir tente met braaigeriewe beskikbaar by al die kampplekke. Daar is ook ‘n boma met braaiplekke. Die staanplekke is naby die ablusie, plonspoel en onthaalarea geleë. Al die staanplekke het elektrisiteit en die meeste staanplekke het skadu. Die ideale Kampterrein vir ‘n groepbespreking. Hierdie Kampterrein is ideaal vir ernstige natuurliefhebbers.
Aanwysings Neem die N1 snelweg noord. Hammanskraal afdraai na links, draai regs by die kruispad en draai links op die Rust de Winter pad. Ry verby die Safari “winkelsentrum” en draai regs op die De Wagensdrif grondpad – dit is 5 km vanaf die teerpad. Koedoesrus is op hierdie pad geleë. Slegs sowat 30min se ry vanaf Pretoria.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Wildbesigtiging in die reservaat. Koedoe, sebra, rooibok, volstruise, blouwildebees, kameelperde en kleinwild.
Big 5 in die omgewing


swings swem stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Eie braai

braai kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 082 469-0914

Tariewe Tariewe onderhewig aan verandering deur die kampeienaar:

R120 per volwassenes en R60 per skoolgaande kind onder 12 en ‘toddlers’ gratis.
Ingangsfooi vir Dinokeng word onafhanklik van kwotasie verhaal. Dit is R30 per volwassene en R20 per kinders 3-12 (eenmalig).