Kleinplaas Holiday Resort

TIPE AKKOMMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Oudtshoorn
STREEK: Klein Karoo
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 33º 34.546′ E 22º 12.353′
OMGEWING: Dorp
TARIEWE VANAF: Tariewe op aanvraag

Camping

KARAVANE & KAMPERING

Hierdie aanbod is geldig vanaf Mei – Augustus 2021

Bespreek jou staanplek vir 2 weke en betaal slegs R1512 of bespreek vir 4 weke teen slegs R2900.

Hier by Kleinplaas Vakansie-oord kan ons gaste uitsien na:

  • ‘n Groot, boomryke kampeerterrein
  • Waterpas staanplekke met kragpunte
  • Gemeenskaplike swembad
  • Braaifasiliteite
  • 4-Ster ablusiegeriewe
  • Veilige, ruim perseel in lieflike, rustige omgewing
  • Gerieflik geleë, stapafstand vanaf middedorp, restaurante en winkels
  • Geleë naby al die besienswaardighede in die omgewing

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke 36
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedekking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad