Kleine Bela

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Bela Bela
STREEK: Bela Bela
PROVINSIE: Limpopo
GPS: 24°49’16.0″S 28°23’53.1″E
OMGEWING:  Bosveld Plaas
TARIEWE VANAF: R250

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 10
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan teerpad

BESKRYWING

Kleine Bela

Kleine Bela is ‘n intieme ervaring in die bos saam vriende of familie. Kleine Bela is ideaal vir n naweek wegbreek van die lewe in die stad. Om wakker te word met die getjirp van voels, piekniek onder n oer-oue Wilgerboom, water kaskanades in die swembad of net om te ontspan in die natuur…is wat ons jou kan bied en is n gemaklike 90min uit Pretoria
Aanwysings:
Vold die N1 tot by R516 in Limpopo. Vat uitgang 145 en smelt saam N14. 2de Bela Bela (sondela afrit). Regs deur die dorp. By klein kariba, draai regs. 7km aan die linkerkant is Kleine bela
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 3
Tipe akkomodasie Kothuise
Selfsorg Die selfsorgeenhede is ideaal vir n familie of vriende groep. Intieme area met 3 kamers, n badkamer en n kombuis. Private boma onder die sterre
AKTIWITEITE en FASILITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Bergklim
Speelpark vir kinders
Swem
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kragpunt
Gemeenskaplike kombuis


swings swem

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Annemarie
Kontak nommer 0826510558
Epos info@kleinebela.co.za