Klein-Paradys

Klein-Paradys

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Nylstroom / Modimolle(12km)
STREEK: Waterberge
PROVINSIE: Limpopo
GPS: S24° 47.100` E28° 24.134`
OMGEWING:  Bosveld
TARIEWE 

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 44
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Warmwater swembad
Kouewater swembad
Grondbedeking Gras
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervanswem-onder-afdak teerpad

BESKRYWING
Beskrywing KLEIN-PARADYS GASTEPLAAS bied ‘n heerlike kampervaring in die hartjie van die Waterberge. Jy kan hier volkome ontspan – die gemengde bosveld is `n fees vir natuurliefhebbers en voëlkykers. Die hele oord is aangelê teen `n koppie met `n pragtige uitsig oor die vlakte. Daar is 44 gras kampstaanplekke waarvan die meeste skaduwee het. 4 Persone per staanplek word toegelaat. Toeganklikheid is teerpad.
Aanwysings Vanaf Pretoria:

Neem die N1 hoofweg na Polokwane.
Ongeveer 105 km na Pretoria, by die Kranskop Tollplaza, neem jy die Modimolle afrit. Draai links na Modimolle. Ry sowat 4km na Modimolle. Castle de Wild sal aan regterhand wees. Net na Castle de Wild, draai jy links op die pad Bela-Bela, Eersbewoond. Ry vir sowat 6 km. Ry verby Casamento aan linkerhand en Shangrila aan jou regterhand. Sowat 1km na Shangrila sal jy vir Klein Paradys aan jou regterhand kry. Draai regs op die grondpad tot by die ingangshek.

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Bergfiets roetes
Bergklim
Putt Putt
Speelpark vir kinders
Staproetes
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Warm-en kouewater swembad
Jacuzzi
“Game Room”


swings swem stap fietsry

FASILITEITE

Gemeenskaplike Ablusiegeriewe: Ja
Privaat Ablusiegeriewe: Nee
Familie Badkamers: Ja
Rolstoel Badkamers: Nee
Opwasgeriewe: Ja
Kraan by Staanplek: Ja
Kragpunt: Ja
Karavaan Kragpunt: Nee
Eie Braai: Ja
Gemeenskaplike kombuis: Nee
Winkel: Ja

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Die Bestuurder
Kontak nommer 0878085464
Kontak nommer 0723088348
TARIEWE

2018 RATES/ TARIEWE

HOOGSEISOEN:
28 Maart – 9 April 2018 (Minimum 4 nagte)
26 April – 1 Mei 2018 (Minimum 4 nagte)
9-12 Augustus 2018 (Minimum 3 nagte)
24-26 Augustus 2018
21 – 24 September 2018 (Minimum 3 nagte)
28 September – 8 Oktober 2018 (Minimum 3 nagte)
12 Desember – Ongeveer 10 Januarie (Minimum 6 nagte)

LAAGSEISOEN:
5-15 Januarie
19-21 Januarie
26-28 Januarie
2-4 Februarie
9-11 Februarie
16-18 Februarie
23-25 Februarie
2-4 Maart
9-11 Maart
16-18 Maart
23-25 Maart
13-15 April
20-22 April
4-6 Mei
11-13 Mei
18-20 Mei
25-27 Mei
1-3 Junie
8-10 Junie
15-17 Junie
22 Junie – 16 Julie (Minimum 3 nagte)
20-22 Julie
27-29 Julie
3-5 Augustus
17-19 Augustus
31 Augustus – 2 September
7-9 September
14-16 September
12-14 Oktober
19-21 Oktober
26-28 Oktober
2-4 November
9-11 November
16-18 November
23-25 November
30 November – 11 Desember

Midweek:
Enige ander datums nie hierbo gelys nie.

SELFSORG