4.3/5 - (27 votes)

Khomeesdrif

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP:  Riviersonderend (7km)
STREEK: Overberg
PROVINSIE: Wes Kaap
GPS: S 34.130500 E 19.846800
OMGEWING:  Plaas Rivier
TARIEWE VANAF: R250

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke: 30
Persone Per Staanplek: 4
Troeteldiervriendelik: Ja
Visvang: Ja
Swemplek: Rivier
Grondbedeking: Gras
Skaduwee:Gedeeltelik
Toeganklikheid:  Grondpad
Selfoon Ontvangs: Ja
visswemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde

SELFSORG

Selfsorg
Die selfsorg huisie bied slaapplek vir 6 persone. Bring net jou eie beddegoed en braaitoerusting asook kampstoele saam.
Daar is ‘n dubbelbed bank in die leefarea en nog ‘n dubbelbed en ‘n ekstra enkelbed matras in die hoofslaapkamer. Daar is twee enkelbeddens met matrasse in die boonste vertrek. Warm stort en ligte. Braaiarea buite huis.

Selfsorg huisie R600 per nag