Keurbooms Lagoon Woonwapark
1 1

Keurbooms Lagoon Woonwapark

Provinsie:
Naaste Dorp: 
Wes Kaap
Plettenberg
Persone Per Staanplek Onbekend
Kamp Staanplekke 275
Troeteldiervriendelik Nee
Krag  Ja
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teerpad
Selfoon Ontvangs Ja

By Keurbooms Lagoon het alle gaste maklike toegang tot die pragtige rivier- en sandstrandmeer. Alhoewel die meeste van die gaste verkies om in die park te bly, is daar baie in die omgewing om te doen. Kontak  044 533 2567

Let asseblief daarop dat hierdie is ‘n gratis plasing en Lekker Kampplekke kan  nie verantwoordelikheid aanvaar vir onakkurate inligting of ‘n swak bestuurde kampeerplek nie.

BESIGHEDE