Kareespruit Game Ranch and Guest House
2 5

Kareespruit Game Ranch and Guest House

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: 2km Zeerust
STREEK: Zeerust
PROVINSIE:Noordwes
GPS: -25.536240, 26.057068
OMGEWING: Bosveld
TARIEWE VANAF: R300

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 10
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Nee
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedekking NVT
Skaduwee Nee
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

geen-honde swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan

BESKRYWING

Kareespruit Game Ranch and Guest House

Kareespruit Game Ranch and Guest House is in die Noord-Wes provinsie in die dorp Zeerust en is op jou roete na Botswana.  Kareespruit is naby genoeg aan die dorp, maar bied steeds die rustig gevoel dat jy in die Afrika bosveld is.  Die lodge is op ‘n 1000 hektaar ongerepte bosveld gelee, met ‘n verskeidenheid wild soos kameelperde, sebra en kudu’s.
Die kampplekke het elektrisiteit en daar is ook moderne ablusiegeriewe en ‘n BOMA area vir lekker saam kuier.

Aanwysings Farm Kareespruit
Entrance Hooge Street

AKTIWITEITE
Aktiwiteite Speelpark vir kinders
Swem
Wildkyk


swings swem

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Familie badkamers
Rolstoel badkamers
Opwasgeriewe
Kragpunt
Karavaan kragpunt

braaitoilette-alles kraanwater krag stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak Besonderhede
Kontak persoon Jaydene
Kontak nommer 0826506502
Kontak nommer 0180111498
Epos info@kareespruit.co.za
Webblad www.kareespruit.co.za
Facebook @kareespruit
FB
SELFSORG
Beskrywing van Selfsorg eenhede
Selfsorgeenhede: 8
Tipe akkomodasie Ander
Selfsorg Selfsorg Luukse eenhede

Hierdie eenhede slaap 2 volwassenes en 2 kinders jonger as 12 jaar (op ‘n slaapbank). Daar is lugreeling, TV met DSTV, ‘n haardroeër, ‘n tenvolle toegeruste kombuis en ‘n koffie en tee stasie.