Karee Krans 4×4
8 4.8

Karee Krans 4×4

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Swartruggens 20km
STREEK: Rustenburg
PROVINSIE: Noordwes
GPS:  25°34’47.6″S 26°53’58.1″E
OMGEWING: Rivier, Dam, Bosveld, Plaas, Wildplaas, Bergoord.
TARIEWE VANAF: R320 per kampplek

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 10
Persone Per Staanplek 4 max 6
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Ja – dam
Swemplek Kouewater swembad
Dam
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Swak

visswemtent karavaan campervan honde

BESKRYWING
Beskrywing Karee Krans is op ‘n 200 hektaar privaat wildsplaas geleê. Daar is 10 kampeer staanplekke en 1 log cabin, ons is besig om nog te bou.
Kom geniet die rustige natuur, kom kyk die wild en probeer die 4×4 roetes (10km) terwyl die kinders op die hindernisbaan speel, visvang in die dam, foofieslide ry of rondry met hulle fietse.
Kostes is R320 per nag vir 4 persone. Maks 6 persone per plot – addisioneel R80 per persoon per nag.
4×4 voertuie ingang is R250, dit is vir die hele tyd wat jy hier is.
Aanwysings Ry op die N4 deur Rustenburg vir sowat 40 km in die rigting van Swartruggens.
4km na die Moedwil Garage draai regs op die Hoebome pad, dit is n sand pad.
Ry vir sowat 7km tot by die T-aansluiting. Draai links, jy sal die Karee Krans bord sien.
Na sowat 500m sal jy die volgende bord kry. Draai regs.
Volg die paadjie tot by die hek wat lees Karee Krans
Maak asseblief seker om te bel vir die hek kode voor julle daar kom. Daar is geen Vodacom sein by die hek nie.
SELFSORG

Selfsorgeenhede: 1
Tipe akkomodasie Hout Hutte
Selfsorg Daar is tans 1 houthuis by Karee Krans – ons is in die proses om nog te bou.
Die huis slaap 2 persone op ‘n dubbelbed. Die eenheid het sy eie kombuisie, badkamer, sitkamer en privaat swembadjie.
Hierdie huis is perfek vir ‘n paartjie wat lekker rustig wil wees en ontspan in die bos.
Kostes is R1000 per nag vir hierdie eenheid.
AKTIWITEITE
Aktiwiteite 4×4 roete
Bergfiets roetes
Bergklim
Staproetes
Swem
Wildkyk
Ander Aktiwiteite Daar is foofie slides by die dam, ‘n 16 stuk hindernisbaan en ‘n conveyor waterslide by die dam.


vis swem stap fietsry 4x4

FASILITEITE
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Eie braai

braai kraanwater stortbad

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Marelize
Kontak nommer 0832395027
Epos kareekrans@kareekrans.co.za
FB