5/5 - (10 votes)

Kango Bergoord

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Oudtshoorn (25km)
STREEK: Klein Karoo
PROVINSIE: Wes-Kaap
GPS: S 33.41286 E 22.27883
OMGEWING: Bergoord
TARIEWE VANAF: R200

Camping

Kampplek Beskrywing

Kamp Staanplekke: 72
Persone Per Staanplek: 4 max 6
Troeteldiervriendelik: Nee
Visvang: Ja
Swemplek: Kouewater Swembad
Grondbedeking: Gras
Skaduwee: Ja
Toeganklikheid: Teer
Selfoon Ontvangs: Ja
Sekuriteit: Ja

vis teerpad  swem geen-honde  selfsorg campervan karavaan tentselfoon-ontvangs

Kango bergoord

Selfsorg Beskrywing

Selfsorg Eenhede beskikbaar
Hout Hutte
Kothuise
21 x Selfsorg eenhede, waarvan 15 siersteen eenhede is en 6 houthuise.
Die siersteen eenhede bied slaapplek vir 4 of 6 gaste. Daar is skottel TV. Hierdie eenhede het hul eie privaat swemarea.
Die houthuise is in ‘n lowerryke omgewing. Hierdie eenhede bied slaapplek vir 4 gaste. Daar is ook ‘n skottel TV en ‘n Jetmaster.