Kameelboom Lodge
6 4.3

Kameelboom Lodge

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Vryburg 7km
STREEK: N14
PROVINSIE: Noordwes
GPS: -26.98603  24.6694
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: R150

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 20
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Kouewater swembad
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Grondpad
Selfoon Ontvangs Ja

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING

Kameelboom Lodge

As jy hou van ontspan en die plaas gevoel wil he, is die plek net vir jou. Dit is ‘n tikkie van die gister en vandag gemeng om jou egte nostalgie te ervaar. Ons plekkie is ‘n regte oase in die dor Kalahari, Springbokke speel ront op die grond en selfs hoenders en ganse.

Selfsorgeenhede: 3 Rondawels
Selfsorg Rondawels kamers 15 tot 17
Rondawel 15 en 16 kan 2 mense vat rondawel 17 kan 3 tot 4 mense vat.
Prys is R150 per persoon per nag.
Rondawel het eie badkamers en klein kombuis eenheid met microwave en mini fridge, ketel en potte en eet gery

Aanwysings
Die regte aflaai en ontspan plekkie met baie te sien en te doen,
Aanwysings Neem die N14 na Kuruman, ongeveer 7km buite Vryburg is ons gelee op die regter kant met ‘n groot geel ingang wat se Kameelboom Lodge

AKTIWITEITE & FASILITEITE
Aktiwiteite Kuier lapa
Swem
Wildkyk
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai
Konferensie
Ander Fasiliteite Daar is ‘n restaurant en volledige bar op die perseel.


 

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next

Kameelboom Lodge

Kontak persoon Gerhard Esterhuizen
Kontak nommer 060 6826804
Kontak nommer 053 050 5528
Epos lodgekameelboom@gmail.com
Webblad www.kameelboom.co.za
FB