Kameel Rust en Vrede

TIPE AKKOMODASIE: Kampplek & Selfsorg
NAASTE DORP: Kameel (Vryburg 65km)
STREEK: Bophirama
PROVINSIE: Noordwes
OMGEWING: Plaas
TARIEWE VANAF: Kamp R250

Camping

Kampplek Beskrywing

OORSIG
Kamp Staanplekke 3
Persone Per Staanplek 4
Troeteldiervriendelik Vooraf reëling
Visvang Nee
Swemplek Dam
Grondbedeking Gras/grond
Skaduwee Ja
Toeganklikheid Teer
Selfoon Ontvangs Ja

swemselfoon-ontvangstent karavaan campervan honde teerpad

BESKRYWING
Beskrywing

Kameel Rust en Vrede

Kameel Rust en Vrede B & B en Kampeering is gelee op die R377 pad tussen Delareyville (N14) en
Stella (N18) in die Noord Wes Provinsie. Dit is die ideale oornag plek vir mense wat die Kalahari wil besoek. “The gateway “ na die Kalahari. Ons is 45 km vanaf Delareyville en 17km vanaf Stella.
Luukse gaste kamers en 2 karavane met kampeerplek onder skadu ryke bome. Hier sal die oorrompelde skoonheid van die sonsondergange, die prag sterre hemel en die klanke en kleur van die natuur jou van jou asem beroof. As die hite te erg raak het ons n kekker plaas dam waarin jy kan afkoel. Ons nooi jou graag uit om by die klein oase in die rustige omgewing te kom bly.

Aanwysings Vanaf Delareyville (N14) na Vryburg. 3 km uit Delareyville neem die R377 pad na Stella. Ry 45km en gaan oor treinspoor.. SWK silos op regterkant. Net verby silo’s draai regs in na Kameel. Ingang na plaas 300m op likerkant.

Vanaf Vryburg neem die Stella (N18) pad. By Stella neem die R377 pad na Delareyville. Ry 17km en net voor die SWK silos draai links in na Kameel. Ingang na plaas 300m op linkerkant.

AKTIWITEITE & FASILITEITE
Aktiwiteite Staproetes
Swem
Ander Aktiwiteite Wildritte kan gereel word op na burige plaas.
Fasiliteite Gemeenskaplike ablusiegeriewe
Opwasgeriewe
Kraan by staanplek
Kragpunt
Karavaan kragpunt
Eie braai


swem stap

BESPREKING & NAVRAAG

Navrae word direk aan die oord gestuur

[]
1 Step 1
Bespreking, Kwotasie of Navrae
Naamnaam en van
Telefoon Nommerselfoon of telefoon
Datumvanaf
Datumtot
Volwassenesaantal ?
Kindersaantal?
Ouderdom van Kinders
Kommentaarspesiale versoeke of navrae
0 /
Previous
Next
Kontak persoon Patrick Fincham
Kontak nommer 0765488035
Epos pjfincham@gmail.com
Webblad www.kameelrustandvrede.simplesite.com
Facebook Kameel Rust and Vrede B & B en Kampeering
SELFSORG
Selfsorgeenhede: 4
Tipe akkomodasie Stilstaande Karavaan
Ander
Selfsorg Familie kamer (5)
Vleiloerie & Paradysvlieevanger
Twee ruim gastekamers wat n badkamer deel.
5 R1250
4 R1000
3 R760
2 R520
1 R420
Kwevoel kamer (eie badkamer)
2 R520
1 R420

Gastekamers kan gebruik maak van ons kombuis vir selfsorg Gaste kamers het hul privaat ingange met patio.

Duiker Karavaan (Deel ablusie)
2 R390
1 R250

Steenbok Karavaan (Deel ablusie)
2 R390
1 R250

Prys is net vir bed.
Ontbyt R80
Aandetes R180

Al die kamers het tee/koffie geriewe met n klein yskas.

Karavane het gastofie, yskas en tee/koffie maak geriewe.
Ingerig vir selfsorg